
Where value becomes reality..
c
2007 Thaba Thula











Terugvoer soos volg:
akkomodasie – 100% geen probleme / almal gelukkig.
ete’s – 110% geen probleme/ almal gelukkig.
diens – 150% geen probleme / almal gelukkig.
Die gesegde gaan mos “You can please some of the people some of the time, but never all the people all the time.”
Daar is min plekke in die wereld wat almal die heeltyd gelukkig kan hou, maar Thaba Thula is defnitief een van hulle.
Ons was baie gelukkig met alles en sal beslis weer van julle gebruik maak. -
Thank you for a wonderful weekend, Thaba Thula is a wonderful lodge which I would highly recommend to my family, friends and colleagues.
My great compliment is for your staff , tops to the Chef for the outstanding meals we enjoyed plus his wonderful friendliness towards us all.
Hope to see you soon again.
Regards, Rita
Albe, Ek en my span kan net dankie se vir jou en jou span by Thaba Thula! Dit was
uitstekend!! Alles, van julle venue, die kos, die diens, alles uit die boonste rakke!!
Ek sal definitied weer van julle fasiliteit gebruik maak. Daar sal verseker ‘n nota
vanaf my gaan na AMEX wat julle ten sterkte sal aanbeveel!! En sal jou copy op my
nota!! -
BAIE DANKIE VIR N ONVERGEETLIKE NAWEEK EN HUWELIKSEREMONIE.
JULLE ALMAL EN VERAL AL DIE PERSONEEL HET ONS ALMAL BAIE SPESIAAL LAAT VOEL.
DANKIE VIR AL DIE MOEITE WAT JULLE GEDOEN HET. ONS WAARDEER DIT BAIE.
JULLE KAN VERSEKER WEES DAT ONS JUL GAAN AANBEVEEL. DIE BOSTROUE-
ONS GAAN DIE GROOT DAG NOG VIR LANK ONTHOU. DANKIE VIR DIE FOTO'S WAT JY GESTUUR HET.
STERKTE MET AL JUL FUNKSIES WAT VOORLE VIR DIE RES VAN DIE JAAR.
GROETE JP EN MIENIE
Jou personeel was uit die boeke, veral vir Debbie moet jy baie dankie se. Sy is 'n
oulike kind en sy is 'n regte aanwins. Nogmaals baie dankie vir alles.
Groete Marie
Terblanche
Absoluut heerlik gewees. Ek sal sekerlik weer by julle kom kuier.
Dankie, Jan van Oosten
Thanks for the follow-
Thanks again for your kind assistance, and who knows, we will probably book in again
next year at your lodge (we come through about once-
Kind Regards Curtis
Albe,
Baie dankie vir al jou moeite. Ons het heerlik gekuier en julle diens was uitstaande.
Groete, Antoinette Cloete
